)

Multi Green Atletiek – Hoërskool Trio atlete presteer

Multi Green Atletiek. Atlete van Hoërskool Trio in Kroonstad het by die Multi Green Atletiek byeenkoms in Sasolburg deelgeneem. Die atlete het hul baie goed van hul taak gekwyt en die volgende prestasies behaal:

  • Anika Lotter 0/15 – 1ste plek paalspring en 2de plek verspring
  • Kaylie Steyl O/15 – 1ste plek 300m hekkies en 1ste plek 90m hekkies
  • Marné Kleynhans O/17 – 3de plek 100m hekkies
  • Merinda Cronje 0/19 – 3de plek gewigstoot en 1ste plek spiesgooi
  • Alexander Goosen 0/15 – 3de plek 400m
  • Jaco Kleingeld 0/17 – 2de plek 200m. Dit is ook ‘n nuwe rekord. Hy het ook ‘n 2de plek 400m behaal
  • Keanu Swanepoel 0/19 – 2de plek gewigstoot
  • Jaco Kleingeld as 3de beste seuns-atleet van die dag aangewys

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal