)

Fezile Dabi Fast 5 – Hoërskool Trio presteer by Netbal

Fezile Dabi Fast 5. Hoërskool Trio, Kroonstad, het pragtig presteer tydens die Fezile Dabi Fast 5 Netbal Toernooi.

Die O.17 netbalspan van Hoërskool Trio het die volgende prestasies behaal:

  • Hoërskool Trio vs Hoërskool Parys: Trio wen 14 – 12
  • Trio vs Affies: Trio wen 28 – 7
  • Trio vs Hoërskool Sasolburg: Trio wen 24 – 14
  • Hoërskool Trio vs Hoërskool Wilgerivier: Trio verloor 18 – 19

Die O.17 netbalspan van Hoërskool Trio eindig tweede en gaan deur na dieFast 5 Vrystaatbeker.

Trio se O.15 netbalspan eindig derde en gaan ook deur na die Fast 5 Vrystaatbeker.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal