NFS Tweekamp. Ses leerders, drie seuns en drie dogters van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het 29 November aan die tweede proewe vir NFS Tweekamp deelgeneem.
Naudies is baie trots op Edrich Rossouw, Wian Terblanche, Adriaan du Toit, Sujané Coetzer, Mia Vorster en Elle-Anne Roper!
NFS Biathlon. Six learners, three boys and three girls from Naudeville Primary School, Welkom, participated in the second trials for NFS Biathlon on 29 November. Naudies is very proud of Edrich Rossouw, Wian Terblanche, Adriaan du Toit, Sujané Coetzer, Mia Vorster and Elle-Anne Roper!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf