Atletiek. Primêre Skool Naudeville, Welkom, se atlete het Vrydag, 21 Oktober, deelgeneem by St. Andrew’s se “Sprint Challenge”. Naudeville se atlete spog met ‘n totaal van 20 medaljes wat hulle ontvang het.
- Goud – 7
- Silwer – 6
- Brons – 7
- Milan Van Aardt (10 jaar oud) is ook aangewys as die beste dogtersatleet tussen die ouderdom van sewe en tien jaar.
Athletics. Naudeville Primary School’s athletes competed Friday, Oct. 21, at St. Andrew’s “Sprint Challenge.” Naudeville’s athletes boast a total of 20 medals they have received.
Milan Van Aardt (10 years old) was also named the best girls athlete between the ages of seven and ten.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied
Become a Sponsor








