Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville
Raadvoorsitters. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Raadvoorsitters vir die eerste kwartaal bekendgestel. Graad 7A Graad 7B Graad 7C Graad 7D Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Atletiek – Primêre Skool Naudeville atlete presteer
Atletiek. Primêre Skool Naudeville, Welkom, se atlete het Vrydag, 21 Oktober, deelgeneem by St. Andrew’s se “Sprint Challenge”. Naudeville se atlete spog met ‘n totaal van 20 medaljes wat hulle…









