Vrystaat Stoei. Hanno van Jaarsveld is ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hanno het op 3 September aan die Vrystaatse Stoei kampioenskappe deelgeneem en het ‘n tweede plek behaal.
Hy is ook ingesluit in die Vrystaat Stoei span wat by SA’s gaan deelneem in Stellenbosh gedurende die Oktober vakansie.
Free State Wrestling. Hanno van Jaarsveld is a learner from Naudeville Primary School in Welkom. Hanno competed at the Free State Wrestling Championships on 3 September and took second place. He is also included in the Free State Wrestling team that will be competing at SA’s in Stellenbosch during the October holidays.
More School news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied