Stoeiers Liga – Primêre Skool Naudeville skitter
Stoeiers Liga. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 20 Julie in Bloemfontein aan die tweede Stoeiers liga deelgeneem. Al drie die manne het uitstekende resultate behaal. Wrestlers League.…
Vrystaat Stoei – Hanno van Jaarsveld behaal tweede plek
Vrystaat Stoei. Hanno van Jaarsveld is ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hanno het op 3 September aan die Vrystaatse Stoei kampioenskappe deelgeneem en het ‘n tweede plek…
Stoeikampioenskappe – Eben Jonker behaal 1ste plek
Stoeikampioenskappe. Eben Jonker van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 3 September aan die Vrystaatse Stoeikampioenskappe deelgeneem. Eben het baie goed presteer en het ‘n eerste plek behaal. Wresling Championships. A…
Stoei – Drie Stoeiers van Hoërskool Strand in WP-Span
Stoei – Drie leerders van Hoërskool Stand is ingesluit in die WP Stoei Span. Dit is duidelik in die spreekwoord dat hoe meer dae, hoe meer dinge … Al hoe…
Protea Wrestling – Lené van As from Curro Heuwelkruin selected for team
Protea Wrestling. A grade 12 learner from Curro Heuwelkruin in Polokwane has become the first-ever female wrestler from Limpopo to be selected for the Protea Wrestling Team. Lené van As…
Liggie gekies vir SA Stoeispan
Baie geluk aan Henco du Bruynvan Ligbron Akademie vir Tegnologie wat na afloop van die ISF proewe in Gauteng, verkies is tot die SA Stoeispan. Henco sal saam met die…
Twee Liggies opgeneem in Mpumalanga Stoeispan
Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie se stoeiers, Marno Botha en Henco du Bruyn wat op Saterdag, 2 Maart, verkies is tot die Mpumalanga Stoeispan. Hierdie twee…










