)

Primêre Skool Naudeville – Graad 7 Prysuitdeling 2022

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het 2022 se graad 7 leerders beloon tydens hul Prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon:

  • Abigail Dicks – Dux-leerder erepenning; Toekenning vir veelsydigheid; Beste kultuurdogter in die Intersenfase; Beste kultuurdogter in die Intersenfase; Akademie- erepenning, (4 jaar ‘n gemiddeld bo 85%); Hoogste akademiese toekenning Skeppende Kunste 92%; Hoogste akademiese toekenning Sosiale Wetenskappe 91%; Hoogste akademiese toekenning Natuurwetenskappe 96%; Hoogste akademiese toekenning Afrikaans 86%
  • Ignus Maritz – Akademie- erepenning, (4 jaar ‘n gemiddeld bo 85%); Hoogste akademiese toekenning Lewensorientering 90%; Hoogste akademiese toekenning Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe 89%; Hoogste akademiese toekenning Tegnologie 98%
  • Zanrich de Beer – Akademie- erepenning, (4 jaar ‘n gemiddeld bo 85%); Hoogste akademiese toekenning Engels 94%
  • Kelly-Ann Weideman – Akademie- erepenning, (4 jaar ‘n gemiddeld bo 85%); Hoogste akademiese toekenning Skeppende Kunste 92%
  • Xonnel Long – Akademie- erepenning, (4 jaar ‘n gemiddeld bo 85%)
  • Tshireletso Thekiso – Akademie- erepenning, (4 jaar ‘n gemiddeld bo 85%)
  • Cassie Bresler – Hoogste akademiese toekenning Wiskunde 89.13%

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal