Vrystaat Gimnastiek. Cassie Bresler is ‘n leerder van Primêre Skool Nadeville in Welkom. Cassie het 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat Gimnastiek kompetisie. Hy het tydens die Vrystaat Gimnastiek kompetisie goue medaljes in al ses sy items ontvang.
Cassie is nou in ‘level’ 5 gimnastiek!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








