SANESA Nasionale Kampioenskap. Drie leerders van Primêre Skool Jordania het die afgelope week (30 September – 4 Oktober) aan die SANESA Nasionale Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is by Kyalami Equestrian Parkaan gebied.
Hulle het verskriklik goed gevaar in hulle verskillende items teen groot groepe deelnemers.
Karlien van Jaarsveld en haar perd “Bubblicious”:
- Equitation 40cm – 2de in SA
- SJ 40cm (ideal time) – 9de in SA
- SJ 40 (Accumulator) – 11de in SA
Mia Best en haar perd “Skyline”:
- SJ Normal Competition 50cm – 8ste in SA (Vrystaat span Wen 1ste in die klas)
- Equitation 50cm – 12de in SA
- Working Hunter 60cm – 18de in SA (Vrystaatspan wen 2de plek in die klas)
- SJ Accumulator – 50cm – 29ste in 🇿🇦
Ava Adendorff en haar perd ” Dybinn Chippendale”:
- Equitation poles: – 4de in SA
- Dressage B – 4de in SA
- Dressage A – 12de in SA
- SJ 30cm (Ideal Time) – 14de in SA
- Performance Riding – 16de in SA
- SJ 30cm ( Accumulator) – 18de in SA
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf