)

Top 14-atletiekbyeenkoms – Aangebied deur Hoër Jongenskool Paarl

Top 14-atletiekbyeenkoms. Hoër Jongenskool Paarl, in die volksmond bekend as Boishaai, het Donderdag, 6 Oktober, hul eerste Noord–Suid Top 14-atletiekbyeenkoms in die Paarl aangebied.

Noord en Suid is deur skole van reg oor Suid-Afrika verteenwoordig. Die skole wat die Suide verteenwoordig het, was Hoër Jongenskool Paarl, Hoër Landbouskool Oakdale, Paul Roos Gimnasium. Hoër Landbouskool Boland, Hoërskool Gimnasium Paarl, Hoërskool Stellenberg en Hoërskool Fairmont. 

Die skole wat die Noorde verteenwoordig het, was Hoërskool Zwartkop, Prestige College, Hoërskool Randburg, Curro Hazeldean, Hoërskool Waterkloof, Grey Kollege en Helpmekaar Kollege. 

By die byeenkoms het die skole van die Suide koning gekraai met 18 012 punte teenoor die Noorde se 17 678 punte.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal