Skaak. Tydens die Mangaung Kwalifiserende Skaaktoernooi, wat aanlyn aangebied is op 22 April, het twee leerders van Hoërskool Bethlehem goed presteer. Duandré du Plooy het die vierde plek in die C-Afdeling behaal en Sebastian Piek die sesde plek in die Ope Afdeling.
Chess. During the Mangaung Qualifying Chess Tournament, which was held online on 22 April, two learners from Bethlehem High School performed well. Duandré du Plooy took fourth place in the C-Division and Sebastian Piek the sixth place in the Open Division.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf