)

Hoërskool Uitsig in Centurion bekom ‘n borgskap vir boogskiet

Hoërskool Uitsig van Centurion, Gauteng, het ‘n borgskap ter waarde van R50,000 onvang van die Departement Sport en Ontspanning in samewerking met The National Archery in the Schools Programme (NSASP-SA) om met boogskiet by die skool te begin. Copwatch borg die NASP Centurion Liga waarby Hoërskool Uitsig nou betrokke is.

Op die foto:

Heel links is Chrizel Strauss, die NASP-SA Provinsiale Koördineerder vir Gauteng

Tweede van links is Wilhelm Greeff, President van NASP-SA

Derde van links is Dr Gerhard Maré, Hoof van HS Uitsig

Heel regs is Coenrad Bester, die Skakelbeampte vir Copwatch

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal