Sagtebal 2024. Affies het aan die Inter-streeks Provinsiale Sagtebal 2024 toernooi deelgeneem. Na afloop van die toernooi is die volgende dogters beloon vir uitmintende prestasies:
Verkies tot die “All Stars” span vir 2024:
O.15 Dogters:
- Megan Welgemoed (Graad 9)
- Marcé Joubert (Graad 8)
O.19 Dogters:
- Amélie Meyer (Graad 11)
- Iske Janse van Rensburg (Graad 10)
- Yani van Heerden (Graad 11
Individuele toekennings:
- Marcé Joubert (Graad 8)
- Lea-Mé Kloppers (Graad 8)
- Yani van Heerden (Graad 11)
Individuele toekennings:
- O.15 Dogters (A-afdeling): Beste “Catcher” van die toernooi: Marcé Joubert
- O.15 Dogters (B-afdeling: MVP (“Most valuable Player) van die toernooi: Lea-Mé Kloppers
- O.19 Dogters: Beste “Pitcher van die toernooi: Yani van Heerden

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








