Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.
Ashley Seymour:
- 100 m Rugslag – 8ste plek
- 200 m Vryslag – 13de plek
- 100 m Vryslag – 9de plek
- 50 m Vlinderslag – 11de plek
- 50 m Vryslag – 17de plek
- 200 m Wisselslag – 14de plek
- 50 m Rugslag – 7de plek
Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters o.16:
- 100 m Rugslag – 8ste plek
- 100 m Vryslag – 9de plek
- 400 m Wisselslag – 6de plek
- 50 m Rugslag – 5de plek
- 100 m Vlinderslag – 4de plek
- 200 m Rugslag – 8ste plek
- Ashley behaal vier persoonlike beste tye
Xavier Korb:
- 100 m Vryslag – 13de plek
- 50 m Vlinderslag – 13de plek
- 50 m Vryslag – 13de plek
- 200 m Wisselslag – 11 de plek
- 50 m Rugslag – 9de plek
Hy behaal ‘n plek in die Top 10 vir Seuns o.15:
- 50 m Rugslag – 9de plek
- Zavier behaal vyf persoonlike beste tye
Shyenne Laubscher:
- 50 m Borsslag – 10de plek
- 200 m Vryslag – 7de plek
- 100 m Vryslag – 5de plek
- 100 m Borsslag – 8ste plek
- 50 m Vlinderslag – 6de plek
- 50 m Vryslag – 6de plek
- 200 m Wisselslag – 10de plek
- 50 m Rugslag – 14de plek
Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters o.16:
- 400 m Vryslag – 6de plek
- 50 m Borsslag – 10de plek
- 200 m Vryslag – 7de plek
- 100 m Vryslag – 5de plek
- 100 m Borsslag – 8ste plek
- 50 m Vlinderslag – 5de plek
Shyenne behaal elf persoonlike beste tye.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf










