FPL Krieket Toernooi. Vian Boardman, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, was in die FPL krieket toernooi o.15 Guardians span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember deelgeneem aan die toernooi en derde geéindig.
Vian se bydrae tot die span was 112 lopies en hy neem ook 5 paaltjies tydens die toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









