O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan. Vyf Affies is gekies vir die O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan!
Die span gaan in Julie Suid-Afrika se beste by die Nasionale Kampioenskappe aandurf.
Die Affies-spanlede is:
- Emma Strydom
- Leruske Rademeyer
- Kristi Koekemoer
- Arette Burger
- Luzette Du Plessis
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








