Graad 1’s 2025. Tjokkies het gister, 15 Januarie hul nuwe Graad 1’s 2025 verwelkom – maar nie slegs die Graad 1’s nie. Vanaf Graad RR, regdeur tot Graad 7, het elke Tjokkie die eerste dag van skool gate uit geniet.






















Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








