)
Gillman Tennis Academy – Paarl Girls’ High

Gillman Tennis Academy. The Paarl Girls’ High U9 tennis team participated at the Gillman Tennis Academy Winelands Cup this past weekend. Ten different schools took part. Paarl Girls’ High se…

Matriek 2024 vraestelle – Hoërskool Fichardtpark onderwysers merk

Matriek 2024 vraestelle. Schools That Rock stel graag die skole se onderwysers bekend wat aangestel is vir die merk van verskeie matriek 2024 vraestelle van die matriekeindeksamen. Agtien personeellede van…

Tjokkies presasies – Primêre Skool Universitas

Tjokkies presasies. Tjokkies vier die ses hoogste toekennings van Tjokkies prestasies soos gisteraand deur die skoolhoof, Mnr. Neels Gunter, aan die leerders oorhandig is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf

Poort-bundel van 2024 – Hoërskool Stellenberg

Poort-bundel van 2024. Amé van Zyl, leerder van Hoërskool Stellenberg, se woordkuns skitter op nasionale vlak! Amé se besondere skryftalent is hierdie jaar met die publikasie van haar prosa (“My…

Laerskole krieket – Trio Primêr

Laerskole krieket. Trio Primêr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein. Uitslae behaal: Trio Primêr teen St. Andrews School: Trio…

Yshokkie o.18 – Hoërskool Waterkloof

Yshokkie o.18. Hoërskool Waterkloof leerder, Michayla Venter, is vir die IIHF o.18 dames nasionale span vir 2025, gekies. Hierdie span gaan vanaf 18 tot 24 Januarie 2025 in Turkye deelneem.…

Tweekampliga 2 – Primêre Meisieskool Oranje

Tweekampliga 2. Dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het 15 Oktober aan Tweekamp liga 2 deelgeneem. Onder 9: Onder 11: Onder 13: Onder 15: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto…

Suid-Afrikaanse ‘Cheerleading’ span – Hoërskool Fichardtpark

Suid-Afrikaanse ‘Cheerleading’ span. Hoërskool Fichardtpark het vier nuwe Proteas. Lanché Prinsloo, Alexis Le Roux, Melissa Nel (Junior All Girls Span) en Klarise Rebeiro (Youth All Girls Span) is ingesluit in…

Skolerugby – Primêre Skool Truida Kestell

Skolerugby – HJ Eksteen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het die eer te beurt geval om vir die jaarlikse o/13 VKB skolerugby week te gaan speel. Dit het plaasgevind…

Moolmanshoek perde uithourit – Laerskool Truida Kestell

Moolmanshoek perde uithourit. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Erasa Moolmanshoek perde uithourit deelgeneem. Tydens die uithourit wat op 28 Septenber plaasgevind het, het Willie Nel…

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Framesby

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Framesby se matrieks het hulle Matriekafskeid 2024 tydens ‘n spoggeleentheid gevier. Nie net het die uitsonderlike uitrustings, kos, dekor en venue getuig van Hoërskool Framesby se…

Interprovinsiale 7’s Rugbytoernooi – Hoërskool Witteberg

Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, JC van Rhyn, Rico van Vuuren en Sedwin Gysman neem die naweek deel aan die Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Die toernooi…

Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché

Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…

Nasionale 7’s IPT’s – Hoërskool Jim Fouché

Nasionale 7’s IPT’s. Drie rugbyspelers van Hoërskool Jim Fouché, Hanro Marais, Franco Oberholzer en Bendré Vermaak verteenwoordig die Vrystaat by die Nasionale 7’s IPT’s vanaf 26 tot 28 September. Meer…

Fietsry-aktiwiteite – Hoërskool Witteberg baie bedrywig

Fietsry-aktiwiteite. Hoërskool Witteberg is baie bedrywig met heelwat fietsry-aktiwiteite. Vrystaatspan vir SA’s in Brits Vier fietsryers van Witteberg is opgeneem in die Vrystaat-span vir die SA Kampioenskappe in Brits, vanaf…

ASA Landloop SA’s – Hoërskool Rustenburg

ASA Landloop SA’s. Die land gons oor die ASA-landloop SA’s wat die afgelope naweek plaasgevind het. Sewe atlete van Hoërskool Rustenburg het aan die landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. In van…

Sentraal 7’s Rugbytoernooi – Sentraal, JF, Grey, Fichardtpark

Sentraal 7’s Rugbytoernooi. Uitslae van Sentraal 7’s Rugbytoernooi, Saterdag, 31 Augustus. O.15 Spanne O.17 Spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Eskom Wiskunde kompetisie – Hoërskool Trio

Eskom Wiskunde kompetisie. Hoërskool Trio leerder, Kaylie Steyl, het deelgeneem aan die Eskom Wiskunde kompetisie. Sy het bewys dat sy wiskunde se baas is deurdat sy algeheel 3de geëindig by…

Representative Council of Learners – Paarl Girls’ High

Representative Council of Learners. Photo: Front row: Isabella Zandberg, Bahle Yako, Erna-Mari Conradie; 2nd row: Grade 9, Mila Warnich, Mikayla Barnard, Milan de Villiers, Christi du Toit; 3rd row: Grade…

Vrystaat Landloopspan – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 7 September gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Vanderbijlpark. Meer skolenuus:…

SANSSU Skietspan – Hoërskool Ermelo

SANSSU Skietspan. Marla de Jager, leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 29 Julie tot 10 Augustus ‘n toer met die SANSSU Skietspan (Suid-Afrikaanse Skoleskuttersunie) na Engeland meegemaak. Marla het, as…

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024 – Primêre Meisieskool Oranje

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024. Oranje het ‘n trotse tradisie wat jaar na jaar voorleef om verskeie o.7 hokkie-spanne van skole regoor Bloemfontein te nooi vir die graad 1 wedstryde. Op…

Wêreld Atletiek – Hoërskool Menlopark

Wêreld Atletiek. Hoërskool Menlopark het drie atlete in die SA-span wat vanaf 27 tot 30 Augustus in Lima, Peru aan Wêreld Atletiek se o. 20-kampioenskap gaan deelneem. Die SA span…

Super 12 Laerskole Krieket – Laerskool Rustenburg

Super 12 Laerskole Krieket. Laerskool Rustenburg se krieketspelers het puik presteer by die Super 12 Laerskole Krieket. Larries is besonder trots op die volgende spelers vir hul uitsonderlike bydraes: Meer…