Moolmanshoek perde uithourit. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Erasa Moolmanshoek perde uithourit deelgeneem.
Tydens die uithourit wat op 28 Septenber plaasgevind het, het Willie Nel die 80 km voltooi. Hy was die eerste Kinderruiter in ‘n Springboktyd, asook die kinderruiter met die beste voorbereide perd.
Nina Strydom het die 80 km voltooi, Sy was die tweede Kinderruiter wat die uithourit in ‘n Springboktyd voltooi het.Â

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








