Matriek 2024 vraestelle. Schools That Rock stel graag die skole se onderwysers bekend wat aangestel is vir die merk van verskeie matriek 2024 vraestelle van die matriekeindeksamen.
Agtien personeellede van die Fichie-familie is aangestel om deel van die 2024 Graad 12 NSS Eindeksamen van die Vrystaat merkproses te wees.
𝗠𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿𝘀:
- Me. Thea Du Toit
- Me. Susan van Staden
- Me. Etna Pottas
- Me. Lariesa Nolte
- Me. Réze Opperman
- Me. Sylvia Jansen van Vuuren
- Me. Nadine Kruger
- Mnr. Werner Pretorius
- Mnr. André Burger
- Mnr. Johan Booysen
𝗦𝗲𝗻𝗶𝗼𝗿 𝗠𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿𝘀:
- Me. Bronwyn Hanekom
- Me. Marinda Theron
- Me. René van der Merwe
- Me. San-Marie Fourie
- Me. Liezel Lombard
𝗛𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿:
- Me. Marie-Louise Swanepoel
𝗔𝗱𝗷𝘂𝗻𝗸 𝗛𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿:
- Mnr. Conrad Pienaar
𝗜𝗻𝘁𝗲𝗿𝗻𝗲 𝗠𝗼𝗱𝗲𝗿𝗮𝘁𝗼𝗿:
- Me. Urma Myburgh



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









