)
Matriek 2024 vraestelle – Hoërskool Fichardtpark onderwysers merk

Matriek 2024 vraestelle. Schools That Rock stel graag die skole se onderwysers bekend wat aangestel is vir die merk van verskeie matriek 2024 vraestelle van die matriekeindeksamen. Agtien personeellede van…

NTCE Gala Dinee – Hoërskool Fichardtpark personeellid presteer

NTCE Gala Dinee. Een van die belangrikste bates in die strewe om die voorkeurskool te wees, is om te beskik oor top leerkragte. Een van Hoërskool Fichardtpark se uitstaande departementshoofde…