Skolerugby – HJ Eksteen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het die eer te beurt geval om vir die jaarlikse o/13 VKB skolerugby week te gaan speel. Dit het plaasgevind tydens die September vakansie in Namibië.
Petri Coetzee en Ruwan Wille het die Griffons vir skolerugby verteenwoordig, tydens die September vakansie. Hulle het in die nasionale 7’s rugbytoernooi in Bloemfontein gespeel.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://truidakestell.co.za/home
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








