Vrystaat Landloopspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 7 September gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Vanderbijlpark.
- Miané Wessels – o.8
- Lea Cilliers – o.10
- Z’ney Piechaczek – o.10
- Munay Uys – o.12
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








