Finale uitslae – einde van die toernooi.
🏆 Finaal Uitslae
Bekerfinaal
- Transvalia: 90/10
- Eldoraigne: 91/3 ➡️ Eldoraigne wen met 7 paaltjies
Boul Finaal
- Oos Moot: 119/7
- Overvaal: 121/7 ➡️ Overvaal wen met 3 paaltjies
Skild Finaal
- Trio: 87/10
- Sasol: 90/3 ➡️ Sasol wen met 7 paaltjies
Plaat Finaal
- Sentraal: 119/10
- JF: 120/2 ➡️ JF wen met 8 paaltjies
Glas Finaal
- Driehoek: 173/5
- Duineveld: 98/10 ➡️ Driehoek wen met 73 lopies
🥇 Span van die Week: Eldoraigne
Eldoraigne voltooi die week as die enigste onoorwonne span en is die welverdiende toernooi-wenner!
🌟 Individuele Prestasies
- Top Kolwer: Erik Prinsloo (Sentraal) – 325 lopies
- Top Bouler: Xander Fourie (Witteberg) – 14 paaltjies
- Speler van die Toernooi: Xander Fourie (Witteberg)
🏅 Span van die Week (MVP-tellings)
Op grond van kolf, boul en veldwerk:
- Xander Fourie (Witteberg)
- Janco de Lange (Overvaal)
- Erik Prinsloo (Sentraal)
- Declan Steinmann (Transvalia)
- Christiaan Schoeman (Driehoek)
- Kriegler Botha (Transvalia)
- Divan Dreyer (Driehoek)
- Benyael Morkel (Eldoraigne)
- Jaden Geldenhuys (Fichardtpark)
- Janco Jacobs (Transvalia)
- Cobus Wilken (Jim Fouché)
- Willem Viljoen (Pietersburg)
- Stephan Swanepoel (Pietersburg)
- Sevreano Lackey (Duineveld)
- Niekie Smit (Duineveld)
👉 In totaal sal 28 spelers gekies word vir ’n kriekettoer na Engeland, waar hulle moontlik krieketkontrakte kan los slaan.

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










