
Interhoër Swem 2025. Hoërskool Eldoraigne se swemspan het baie goed gevaar tydens die Interhoër Swem 2025.
Prestasies behaal:
- Eldo behaal die algehele vierde plek
- Jnr Victor Ludorum Seuns Interhoër 2025 – Caleb Janse van Rensburg (totaal van 37 punte)
(Intern uitgewerk volgens die interhoër uitslae)
- Jnr Victor Ludorum Seuns – Caleb Janse van Rensburg
- Jnr Victrix Ludorum Dogters – Sumari Putter
- Snr Victor Ludorum Seuns- Chris Putter
- Snr Victrix Ludorum Dogters – Gianna Collard (afwesig)
Individuele items:
Sumari Putter (Dogters o/15)
- Jnr Individuele Medley 200m – Brons
- Borsslag 50m – Goud
- Rugslag – Silwer
Caleb Janse van Rensburg ( Seuns o/14)
- Jnr Individuele Medley 200m – Goud
- Borsslag 50m – Silwer
- Vlinderslag 50m – Brons
Gianna Collard (Dogters o/16) (Afwesig)
- Snr Individuele Medley 200m – Goud
- Vryslag100m – Goud
- Vlinderslag 50m– Goud
Chris Putter (Seuns o/17)
- Snr Individuele Medley 200m – Brons
- Vlinderslag 50m – Goud
- Rugslag 50m – Goud
Nico Janse van Rensburg (Seuns o/14)
- Vryslag 50m – Brons
Ethan MacLachlan (Seuns o/16)
- Vryslag 100m – Goud
- Vlinderslag 50 m – Goud
Zoe Bezuidenhout (Dogters o/17)
- Vryslag 100m – Brons
Hanre Steyn (Seuns o/17)
- Vryslag 100m – Silwer
- Borsslag 50m – Silwer
Lidene Lubbe (Dogters o/19)
- Vryslag 100m– Silwer
Ella Deysel (Dogters o/16)
- Borsslag – Brons
Mya Herbst (Dogter o/15)
- Vlinderslag – Silwer
Groep-items
Medley Relay 200m (brons) – Dogters o.14
- Isabel Botha (a)
- Olivia Geyvers
- Kaylee Maritz
- Alex Hanley
Medley Relay 200m (silwer) – Dogters o.15
- Emma Smit
- Summari Putter
- Mya Herbst
- Gabi van Heerden
Vryslag Relay 200m (brons)
Dogters o.15
- Emma Smit
- Summari Putter
- Mya Herbst
- Gabi van Heerden
Dogters o.16
- Ella Deysel
- Emma Vorster
- Gianna Collard (a)
- Mary Kate Bothma
Seuns o.16
- Drian Du Preez
- Ethan Mac Lachlan
- Zavier Zeelie
- Cooper Baker
Dogters o/19
- Lidene Lubbe
- Almi Jacobs
- Adel van Rooyen
- Nikita O’Toole

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor