)
Reza de Wet-tienertoneelfees – HoĆ«rskool Eldoraigne wenproduksie

OMS Toneelfees. Die HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en…