)

Goue Liga Blitz Skaaktoernooi – Helpmekaar Kollege kampioene

Goue Liga Blitz Skaaktoernooi. Helpmekaar Kollege het die res van die Goue Liga in skaakmat geplaas. Helpies is ook aangewys as die kampioene van die Goue Liga Blitz skaaktoernooi.

Hoërskool Linden het die tweede plek beklee en St. John’s College was derde. Altesaam nege skole het aan hierdie toernooi deelgeneem.

???????????????????????????????????????????????? ???????????????????? ???????????? ????????????????????:

  • Skaak is ’n verpligte skoolvak in meer as 30 lande
  • Daar is meer boeke geskryf oor skaak as oor enige ander spel of sport
  • Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was top skaakspelers ingespan om geheime kodes te ontleed
  • Meer as 600 miljoen mense wêreldwyd speel skaak op ’n gereelde basis
  • Na slegs drie skuiwe deur elke speler is daar 9 miljoen moontlike posisies op die skaakbord
  • Daar is meer moontlike posisies in ’n skaakspel, as die getal atome in die heelal
  • Die woord “skaakmat” is afgelei van die Persiese woorde “Shah Mat” wat beteken “die koning is dood”
  • Skaak was die enigste spel waarin Albert Einstein belanggestel het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.helpmekaar.co.za/wp/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal