)

Helpmekaar Kollege Rugby – Sluit vakansie af op hoë noot

Helpmekaar Kollege Rugby. Helpmekaar Kollege Rugby se eerste rugbyspan het gister hulle laaste van vyf wedstryde in die April-vakansie afgesluit met ‘n wedstryd teen Kingswood College. Dit was ‘n oortuigende oorwinning van 31 – 5.

Na vyf harde kragmetings, binne slegs agt dae, kyk die manne terug met seer lywe, maar trotse harte! Helpmekaar het wedstryde gespeel teen Höër Landbouskool Oakdale, Hoërskool Stellenberg, Wynberg Boys High, Bishops College en Kingswood College.

O.16’s is Supersterre

Helpmekaar Kollege Rugby se o.16 A-rugbyspan het die afgelope paar dae aan die Jeppe Festival deelgeneem. Hier het die span afgereken met:

  • Pretoria Boys High 65 – 0
  • Northwood 29 – 7
  • Queens College 47 – 17

Uiteindelik word die o.16′ aangewys as die span van die Jeppe Festival

Gustav Grotius is aangewys as die speler van die Jeppe Festival en Ty Ax as die agterspeler van die fees. Hierdie twee spelers wen albei prysgeld by World of Rugby en verower ook ‘n beurs by Wits. Die span ontvang ook ‘n “recovery sessie” by World of Rugby.

Helpmehaar se o16A rugbyspan
Gustav Grotius is aangewys as die speler van die Jeppe Festival en Ty Ax as die agterspeler van die fees.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.helpmekaar.co.za/wp/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal