)
Helpmekaar Kollege Rugby – Sluit vakansie af op hoë noot

Helpmekaar Kollege Rugby. Helpmekaar Kollege Rugby se eerste rugbyspan het gister hulle laaste van vyf wedstryde in die April-vakansie afgesluit met ‘n wedstryd teen Kingswood College. Dit was ‘n oortuigende…