Gimnastiek. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Hugo de Klerk, Taylene van Alphen en Eben Naude, het 17 Mei aan Bloemfontein se gimnastiek-kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer.
- Hugo de Klerk – vlak 3, behaal Silver
- Taylene van Alphen – vlak 1, behaal Goud
- Eben Naude – vlak 1, b behaal Silver
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








