Skole rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Nardus Cronje, Ulrich van Schalkwyk en Hanno van Jaarsveld, is ingesluit in onderskeie Griffons skole rugbyspanne.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








