Skole rugbyspanne – Primêre Skool Naudeville
Skole rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Nardus Cronje, Ulrich van Schalkwyk en Hanno van Jaarsveld, is ingesluit in onderskeie Griffons skole rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Griffons Rugby – Primêre skool Naudeville leerders ingesluit
Griffons Rugby. Drie 0.12 rugbyspelers van Primêre skool Naudeville in Welkom en drie o.13 spelers is ingesluit in onderskeie Griffons spanne. Dohandrè Janse van Rensburg (0/12B) Ulrich van Schalkwyk (0/12A)…










