Mia het onlangs deelgeneem aan die Gimnastiek Suid-Afrikaanse kampioenskap in Gauteng.
Haar uitslae is as volg vir Vlak 5 (13 jariges)
Balk: 9,1
Vault: 9,1
Brug: 8,9
Vloer: 8,75
Sy behaal 3e plek en ‘n Bronsmedalje vir Brug asook ‘n algehele 6e plek uit 66 gimnaste.