)
Nederlandse Hokkietoer – Hoërskool Jim Fouché

Nederlandse Toer. Ses van Hoërskool Jim Fouché se o.16 hokkiemeisies, Martsó, Janice, Liané, Musa en Mia onderneem tans ‘n Nederlandse hokkietoer na Amsterdam. Hul program bestaan uit afrigting en dan…

Hoërskool Strand Gimnastiek nuus

Mia het onlangs deelgeneem aan die Gimnastiek Suid-Afrikaanse kampioenskap in Gauteng. Haar uitslae is as volg vir Vlak 5 (13 jariges) Balk: 9,1 Vault: 9,1 Brug: 8,9 Vloer: 8,75 Sy…