Vrystaat Gimnastiek. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se gimnaste, Adam Kotze en Nicolene Arangies, het aan die Vrystaat Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 19 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Tydens die kompetisie het Adam en Nicolene ook vir die Vrystaat Gimnastiek span gekwalifiseer.
Hulle neem in Oktober 2023 aan die Gimnastiek SA se GYM Games deel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za