)

You are sponsoring

Vrystaat Gimnastiek - BVHS gimnaste gekies vir span

Vrystaat Gimnastiek. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se gimnaste, Adam Kotze en Nicolene Arangies, het aan die Vrystaat Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 19 Augustus in Bloemfontein plaasgevind.…