EHS Landbou. EHS Landbou se Graad 10 leerders het mnr Gerrie Jansen van Rensburg se plaas besoek. Mnr van Rensburg het die leerders behoorlik gewys hoe om ān kalfie vas te vat.
Die leerders het ook die geleentheid gekry om self kalfies te onthoring. Mnr van Rensburg het aan die Erries verduidelik dat daar twee maniere is hoe om ‘n kalfie te onthoring. Dit kan gedoen word met ān salf, maar dit kan ook gedoen word deur dit met ‘n gasbrander af te brand. Mnr van Rensburg verkies die brand-metode en hierdie is die metode wat aan die leerders gedemonstreer is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf