)

TUT Ingenieurskompetisie – Hoërskool Oos-Moot presteer

TUT Ingenieurskompetisie. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, se leerders neem elke jaar aan die TUT – Fakulteit Ingenieurswese en Bou-omgewingsfakulteit se kompetisies deel.

Die Oosie-spanne het op 1 September aan die volgende kategorieë by due TUT Ingenieurskompetisie deelgeneem waar hulle goed presteer het.

  • Geomatika: Emma Webb – 1ste plek
  • Elektriese ingenieurswese: Brendo van Zyl, Mignon Fourie en Cameron Stroebel – 1ste plek
  • Industriële ontwerp: Franco Maree, Zak Brink en Henk Koelman – 2de plek
  • Polimeertegnologie: Abigail de Neysschen, Jeane Mc Donald en Leneigh von Gruning – 2de plek
  • Bouwetenskap: Mieke Basson, Madelize le Roux en Esma Malan – 2de plek
  • Metallurgie: Lunette Calitz, Katelin Oosthuizen en Corlene Coetsee – 2de plek
  • Siviele ingenieurswese: Brendo van Zyl; Emma Webb en Mignon Fourie – 2de plek
  • Meganiese ingenieurswese: Arno Joubert en Dihan Stipp – 4de plek
  • Argitektuur: Lunette Calitz, Katelin Oosthuizen en Corlene Coetsee – 4de plek

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oos-moot.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal