)
WOW-Spelfees – Laer Volkskool Graaff-Reinet

WOW-Spelfees. Agt-en-twinig leerders van Laer Volkskool Graaff-Reinet het gister aan die Wow-Spelfees se Kringkompetisie by Primêre Skool Graaff-Reinet deelgeneem. Leerders wat medaljes verower het: Graad 1 Graad 2 Graad 3…

Eastern Cape Mini Tennis – Laer Volkskool Graaff-Reinet

Eastern Cape Mini Tennis. Twee leerders van Laer Volkskool Graaff-Reinet, Elmaré Naudé en Izak Naudé, het vanaf 26 tot 28 April aan die Technifibre EC Mini 2 Tennistoernooi in Cradock…

Skole krieket – Laer Volkskool Graaff-Reinet skitter

Skole krieket. Laer Volkskool, Graaff-Reinet se o.11 krieketspan het Donderdag, 29 Februarie, ‘n opwindende krieketwedstryd gespeel. Hierdie spannetjie het met ‘n massiewe 116 lopies as oorwinnaars oor die Vuurvliegies krieketspan…

DBNM Atletiek – Laer Volkskool Graaff-Reinet

DBNM Atletiek. Nege atlete van Laer Volkskool Graaff-Reinet is opgeneem in die DBNM-Atletiek span. Hulle het aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms op 14 Februarie in Gqeberha deelgeneem Die atlete het…

Matchpoint Tennis Akademie – Laer Volkskool Graaff-Reinet

Matchpoint Tennis Akademie. ‘n Aantal van Laer Volkskool Graaff-Reinet se tennisspelers het op 10 en 11 Februarie Matchpoint Tennis Akademie by die jaarlikse TTA Toernooi in Grahamstad verteenwoordig. Laer Volkskool…

Krieket – Laer Volkskool Graaff-Reinet vs Union

Krieket. Die afgelope naweek het Laer Volkskool Graaff-Reinet se o.7, o.11 en o.13 krieket spelers wedstryde teen Union gespeel. Volkskool se o.13’s het die loot gewen en besluit om eerste…

OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje

OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat…