WOW-Spelfees. Agt-en-twinig leerders van Laer Volkskool Graaff-Reinet het gister aan die Wow-Spelfees se Kringkompetisie by Primêre Skool Graaff-Reinet deelgeneem.
Leerders wat medaljes verower het:
Graad 1
- Ohan Coetzee – 2de plek
- Nika Wolfaardt – 3de plek
Graad 2
- Wian Hayward – 1ste plek
Graad 3
- Daneill du Plessis – 1ste plek
- Franco Wolfaardt – 1ste plek
- Milla Mac Leod – 2de plek
Graad 4
- WJ Hayward – 1ste plek
Graad 5
- Ross Mac Leod – 2de plek
- Gerrit Jordaan – 3de plek
Graad 6
- Margite van der Merwe – 3de plek



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








