WOW-Spelfees – Hoërskool Jim Fouché leerders presteer
WOW-Spelfees. 🏆 Hoërskool Jim Fouché blink uit by die WOW-Spelfees! Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op Ciara Neethling (Graad 8) en Minette Wessels (Graad 10) wat uitmuntende prestasies behaal…
Wow-Spelfees – Primêre Skool Naudeville
Wow-Spelfees. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het Vrydag, 6 September, aan die Provinsiale Wow-spelfees kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer en gaan nou deur na…
WOW-Spelfees – Laerskool Truida Kestell Presteer
WOW-Spelfees. Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se leerders het puik posisies tydens die TBM WOW-Spelfees distriksuitdunne behaal. Nege Truidjies het gekwalifiseer vir die Provinsiale kompetisie in Bloemfontein op 6 September.…
WOW-Spelfees – Laer Volkskool Graaff-Reinet
WOW-Spelfees. Agt-en-twinig leerders van Laer Volkskool Graaff-Reinet het gister aan die Wow-Spelfees se Kringkompetisie by Primêre Skool Graaff-Reinet deelgeneem. Leerders wat medaljes verower het: Graad 1 Graad 2 Graad 3…












