WOW-Spelfees. Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se leerders het puik posisies tydens die TBM WOW-Spelfees distriksuitdunne behaal. Nege Truidjies het gekwalifiseer vir die Provinsiale kompetisie in Bloemfontein op 6 September.
Truida Kestell se presteerders:
Graad 1:
- Lynri Heymans: 1ste
- Jaco Swanepoel: 2de
Graad 2:
- Lian Symington: 3de
Graad 3:
- Cay-Lynn Lamprecht: 1ste
- Nina Kilian: 2de
Graad 4:
- Yolande du Plessis: 2de
Graad 5:
- Lienke Bartleman: 4de
Graad 6:
- Cado Claassen: 1ste
Graad 7:
- Joyce Montsitsi: 4de




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









