WOW-Spelfees – Laerskool Truida Kestell Presteer
WOW-Spelfees. Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se leerders het puik posisies tydens die TBM WOW-Spelfees distriksuitdunne behaal. Nege Truidjies het gekwalifiseer vir die Provinsiale kompetisie in Bloemfontein op 6 September.…









