Matchpoint Tennis Akademie.
‘n Aantal van Laer Volkskool Graaff-Reinet se tennisspelers het op 10 en 11 Februarie Matchpoint Tennis Akademie by die jaarlikse TTA Toernooi in Grahamstad verteenwoordig.
Laer Volkskool het pragtig gespeel en uitgestaan tussen al die ander leerders met goeie tennis-etiket.
Gelukwense aan Hermius Botha, Ian Maré en Kobus Lötter wat in die o.11 Matchpoint A-span hulle afdeling baie oortuigend gewen het.
Laer Volkskool leerders wat aan die toernooi deelgeneem het::
- Hermius Botha
- Ian Maré
- Kobus Lötter
- Hardus Lötter
- Ulrich Steynberg
- James Asher
- Burger Slabbert
- Ilé du Piesanie
- Ruben Potgieter
- Frederik Steynberg
- Ben Asher
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf