)

Krieket – Laer Volkskool Graaff-Reinet vs Union

Krieket. Die afgelope naweek het Laer Volkskool Graaff-Reinet se o.7, o.11 en o.13 krieket spelers wedstryde teen Union gespeel.

Volkskool se o.13’s het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die span kon egter net 70 lopies behaal. Laer Volkskool se beste kolwer vir die dag was André Wolfaard wat 17 lopies met die kolf aangeteken het. Union het vinnig begin lopies aanteken en het die lopies in 10 boulbeurte aangeteken. Die span verloor die wedstryd met 8 paaltjies.

Volkskool se o.11’s het hulle wedstryd met 36 lopies verloor. Die beste kolwer vir die dag in die o.11-span was Kobus Lotter. WJ Hayward was die span se beste bouler.

Die o.7’s het ook ‘n baie goeie wedstryd gespeel en wen die wedstryd 19 – 15.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://laervolkskool.org/

 Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal