Eastern Cape Mini Tennis. Twee leerders van Laer Volkskool Graaff-Reinet, Elmaré Naudé en Izak Naudé, het vanaf 26 tot 28 April aan die Technifibre EC Mini 2 Tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Beide leerders het baie goed presteer.
- Elmaré Naudé – 1ste Dogters o.10 Rainbow Kidz
- Izak Naudé – 3de Seuns o.12
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








