)

Tjokkies swemmers – Primêre Skool Universitas

Tjokkies swemmers. Tjokkies is baie bly dat hulle ‘n foto van hierdie ses kon kry – want hierdie Tjokkies swemmers is baie meer in die water as op land!

Primêre Skool Universitas ervaar ‘n tsoenami van trots om die prestasies van die volgende swem presteerders te kan deel:

  • Victrix Ludorum: Lisa Ferreira
  • Victor Ludorum: Corné Liversage
  • Beste Multi-class swemmer: Luan Potgieter
  • GSF Beste Dogterswemmer: Vida-Ani Markgraaff
  • GSF Beste Seunswemmer: Danelo Vermeulen en Ludwig Niemann

Luan Potgieter het ‘n klompie nuwe rekords in die Multi-class afdeling opgestel! Vir seuns 0.13 jaar, is daardie rekords as volg:

  • 50m en 100m borsslag
  • 50m en 100m vryslag
  • 50m en 100m rugslag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal