Vrystaat Swemspan. Twee swemmers van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Corné Liversage en Luan Potgieter, is gekies as deel van die Vrystaat Swemspan. Hierdie twee manne gaan later hierdie maand in Qheberha aan die SA-Swemkampioenskappe deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf