)

Belgotex Hokkie Paastoernooi – Hoërskool Strand

Belgotex Hokkie Paastoernooi. Hoërskool Strand se Eerste Seunshokkiespan het aan die Belgotex Hokkie Paastoernooi deelgeneem. Die span het ‘n uitdagende groepfase beleef, maar het deursettingsvermoë getoon.

Hulle uitslae in die fase is as volg:

  • Hoërskool Strand verloor 0-3 teen Hoërskool Durbanville
  • Speel gelykop1-1 teen Woodridge College
  • Verloor 1-2 teen York High School
  • Speel gelykop 1-1 teen Hoërskool Hermanus.

In die uitspeelfases het Hoërskool Strand hul ware krag gewys deur die ‘Bowl’ Afdeling te wen.

Die uitslae was as volg:

  • Wen 1-0 teen Hoërskool Swartland in die kwarteindrondte
  • Wen 3-0 teen Hoërskool Robertson in die halfeindrondte
  • Wen 2-0 teen Hoërskool Punt in die finaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal